R1,180,000

R1,180,000

2 Bedroom House For Sale in Modimolle
2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Garages
Exclusive Mandate
Anlé Pelster
Anlé Pelster

JONG PAARTJIE OF 50+ KIES DIE JUWEEL IN DIE HART VAN NYLSTROOM!

Web Ref. BSH-RS00784
Land size 216.00 m²
Floor size 155.00 m²
Monthly Bond Repayment
R11,979.70
IDEALE BEGIN VIR JONG GESIN OF AFTREE-HUIS IN DIE BESTE AREA

’n Seldsame geleentheid in die gewilde Bosveldsig-kompleks, geleë in een van Nylstroom se beste en veiligste woonbuurte. Hierdie moderne, oopplan-tuinwoonstel bied styl, veiligheid en lae onderhoud – perfek vir jong kopers, enkelmense of aftreepaartjies wat op soek is na rustigheid en gerief.

Die huis beskik oor:
Twee ruim slaapkamers, beide met ingeboude kaste en geteel.
Daar ís 2 badkamers (een met n stort en ander ene met n bad) netjies en gemaklik en geteel tot die dak.
Groot oopplan-leefarea met teëlvloere regdeur – ideaal vir maklike skoonmaak. Stop in die garage en loop direk in die oopplan in.
Melamien kombuis met baie kaste en elektriese stoof en ekstra aparte opwas area. Uit die kombuis is n bonus vertrek met glaskuifdeure wat na die buite area oopmaak met n Yo-Yo tank. Die skuifdeure het ook "bug-screens" Die ekstra vertrek is perfek vir n ekstra kantoor, buite patio of speelplek vir kinders.

Die vensters in die kamers het blinders wat sorg vir koelte en privaatheid. Die hoofslaapkamer spog ook met n lugversorger asook n waaier. Die 2de slaapkamer het ook n waaier.

Rond dit af met n pragtige geplaveide tuin, reg vir al u blompotte en tuinstel – ook geen gras om te sny nie!

Hondjies is welkom, met jou eie privaat erfie

Veiligheidshekke en kompleks-toegangbeheer bied gemoedsrus. Hierdie eiendom is propvol karakter én waarde. Stap net in – hier is niks om reg te maak nie.

’n Ware hartshuis – waar jy voëls hoor fluit, maar net ’n paar minute van dorp se geriewe af is. Moenie hierdie een misloop nie – veiligheid, ligging en prys maak dit ’n wenkombinasie.
Monthly Levy R60
Monthly Rates R470
Total R530

Features

Interior
2 Bedrooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Exterior
1 Garage
1 Parking
Pet Friendly
Sizes
Land Size 216 m²
Floor Size 155 m²
Additional Amenities
Guest Toilet
Access Gate
Fence
Garden
Paveway
Listing Info
Date Listed 10-06-25
Time Listed 14:35

Finance

Total Amount Repayable
R0,00
Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're
looking for?

Disclaimer

While every effort will be made to ensure that the information contained within the Century 21 South Africa website is accurate and up to date, Century 21 South Africa makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.